Albert Camus

Albert Camus
Gebore7 November 1913
Dréan, El Taref, Frans-Algerië
Sterf4 Januarie 1960
Villeblevin, Yonne, Boergondië, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Handtekening

Albert Camus (7 November 19134 Januarie 1960) was 'n Franse skrywer en filosoof en een van die primêre verteenwoordigers (saam met Jean-Paul Sartre) van die eksistensialisme. As filosoof het hy geglo dat die lewe geen betekenis het nie, maar dat mense steeds gelukkig kan wees. Hy is veral bekend vir sy romans L'Étranger (1942) en La Peste[1][2].[3]

  1. Vertaal na Afrikaans deur Piet De Jager, met die titel Die Pes (1948)
  2. https://www.goodreads.com/author/show/6463408.Piet_De_Jager.Besoek[dooie skakel] en opgespoor op 26-04-2019
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Developed by StudentB